Quantcast
Channel: Namibian Sun
Viewing all articles
Browse latest Browse all 36395

Parkies o.13-rugbyspan ontvang borgskap

$
0
0
Parkies o.13-rugbyspan ontvang borgskapParkies o.13-rugbyspan ontvang borgskap Die o.13-rugbyspan van Laerskool Pionierspark het Vrydag amptelik hul rugbydrag ontvang wat Safland geborg het. Mnr. Morné van Zyl van Safland het die oorhandiging gedoen aan dié span wat mnr. Jannie Steyn afrig. Die borgskap sluit onder meer ’n hoedjie, rugsak, broek, oefenhemp en rugbytrui in. Kaptein Carlo Hawanga het gesê die span as geheel is gereed om die seisoen by die horings te pak.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 36395

Trending Articles



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>